Vakansie Akkommodasie

Contact Details

Phone Number:
079 816 8027

Physical Address

Colin Street
Uvongo
4270

Categories

Akkommodasie

About Vakansie Akkommodasie

Vakansie Akkommodasie in Uvongo 5 km voor Margate. Die Suidkus inwoners glo die Sardien Loop begin wanneer die laaste alwyn blom,hoofsaaklik in Junie,Julie. Besoek Oribi Gorge en Lake Eland asook Huckleberry die donkie by die Pistols Saloon in Ramsgate wat coke by die kroeg bestel.Ons bied U selfsorg akkommodasie wat loop afstand vanaf Uvongo se swemstrand en winkels is. Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval,huur van bote,kunsstalletjies en wonderlike visvang. Uvongo het n warm subtropiese klimaat. Besoek Oribi Gorge en Lake Eland asook Huckleberry die donkie by die Pistols Saloon in Ramsgate. Like ons asb op die Facebook page Skakel ons nou op 0798168027
http://www.akkomodasie.co.za
besprekingsatakkomodasie [dot] co [dot] za
http://www.youtube.com/watch?v=3TKjZpoLWhM
http://www.youtube.com/watch?v=4UeYNHESTx8
http://www.youtube.com/watch?v=cW_sITggGSg
http://www.facebook.com/pages/Akkommodasie-op-die-Suidkus/232787593403046

Vakansie Akkommodasie