Lekkertrek

Contact Details

Phone Number:
053 841 0029

Physical Address

Diamond Ridge 28
Anthony Street
8301

Categories

Furniture removals and storage

About Lekkertrek

Gratis Meubelvervoer Kwotasies - Vinnig en Maklik

Om te verhuis kan 'n stresvolle ervaring vir die hele gesin wees. Deur gebruik te maak van 'n betroubare meubelvervoer firma kan jy die gemoedsrus kry dat jou kosbare besittings hul bestemming veilig sal bereik.

Om 'n beskostigbare en betroubare meubelvervoer maatskappy te kry, kan selfs meer druk op 'n reeds stresvolle ervaring plaas.

Of u nou verhuis van een stad na n ander, of net om die hoek, trek lekker en vra ons vir n GRATIS KWOTASIE vandag!

Ons besef dat verhuising 'n uitmergelende proses kan wees, trek lekker en maklik met een van ons lede.

Lekkertrek