Insolsure - Insolvensie prokureurs Pretoria

Contact Details

Phone Number:
086 163 7771

Physical Address

27 van wouw street
groenkloof
0181

Categories

Lawyers and Attorneys

About Insolsure - Insolvensie prokureurs Pretoria

Insolsure Insolvensie Prokureurs Pretoria konsulteer kliente gratis met betrekking tot Insolvensie, sekwestrasie, likwidasie en rehabilitasie

Wat is insolvensie?

Insolvensie, ook bekend as sekwestrasie is n wetlike proses waaring n persoon (natuurlik) aansoek doen by n Hof vir oorgawe van sy/haar boedel (bates en laste) aan die Meester van die Hof.

Suid Afrikaanse Insolvensie-reg bepaal dat daar ten minste 20sent in elke rand na krediteure toe moet gaan. Ons moet dus bewys dat ons bates kan likwideer (kontant maak) en ten minste 20% van skuld wat bewys kan word deur krediteure kan betaal.

Die belangrikste vereiste vir n suksesvolle aansoek om insolvensie, is dat die aansoekker (klient) moet kan bewys sy/haar bates is kleiner (minder) as sy/haar laste

Insolsure - Insolvensie prokureurs Pretoria - Logo