GASBOERTJIE

General Information

Description: 
GEKWALIFISEERDE GAS INSTALLEERDER Eenmansaak vir die beste diens en pryse. Skakel my enige tyd vir n gratis kwotasie vir die verskaffing en installasie van gas stowe en water verwarmers, gas kaggels en braai eenhede. Nuwe COC s kan ook uitgereik word vir opgegradeerde installasies. Ek werk in Pretoria en alle dele van Gauteng. Kontak Fred op cell 0714952041 I am fluent in Afrikaans and English
Owner Name: 
Franciscus Scholtz

Contact Information

Street 1: 
Denmar Street
Street 2: 
Garsfontein
Town/City: 
Pretoria
Province: 
Gauteng
Telephone: 
0714952041